Gereformeerde Gemeente Benoni

Hartlik welkom by die webblad van die Greformeerde Gemeente Benoni                                   

Ons is 'n Kerk wat trots is op ons reformatoriese erfenis, maar kerk is vir die mens van die 21e eeu. Daarom is ons getrou aan die beginsels van God se Woord, terwyl ons erns maak met die praktyk van Christen-wees.

Ons predikante

Braam                             Louis