Gereformeerde Kerk Benoni
  • Tuis
  • Wie is ons?
    • Wat glo ons?
  • Polsslag
  • Geloofsvrae & antwoorde
  • Kontak Ons
    • Gebedsversoeke
    • Kaart
    • Vra jou geloofsvraag hier
  • Nuut by ons?
  • Nuus en bydraes
  • Preke klankopnames
  • Pitstop Bybelstudies & Oordenkings
  • 4D Kids bediening
  • Turn2Us
  • Tuis
  • Wie is ons?
    • Wat glo ons?
  • Polsslag
  • Geloofsvrae & antwoorde
  • Kontak Ons
    • Gebedsversoeke
    • Kaart
    • Vra jou geloofsvraag hier
  • Nuut by ons?
  • Nuus en bydraes
  • Preke klankopnames
  • Pitstop Bybelstudies & Oordenkings
  • 4D Kids bediening
  • Turn2Us
Search by typing & pressing enter

YOUR CART

Welkom by Gereformeerde Kerk Benoni

Picture
Welkom  by die tuisblad van die Gereformeerde Kerk Benoni
Ons is 'n kerk wat trots is op ons reformatoriese erfenis, maar kerk is vir die mens van die 21e eeu​. Daarom is ons getrou aan die beginsels van God se Woord, terwyl ons erns maak met die praktyk van Christen-wees.
Rom 12:2: "...laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe. Dan sal julle goed kan onderskei wat Hy wil hê dat julle moet doen, naamlik dit wat werklik goed en aanvaarbaar en volmaak is."
Eredienstye op Sondae:
09:00 Oggenddiens
18:00 Aanddiens 
​
Eredienste kan gevolg word op  
 YOUTUBE ​of FACEBOOK


Kliek hier vir bankbesonderhede en snapscan kodes vir dankoffers en kollektes.

Pitkos.
Elke Maandag word 'n Pitkos via e-pos uitgestuur wat 'n opsomming van die voorafgaande Sondag se preek is, en besprekingsvrae daarby wat by wyksbyeenkomste of as gesin hanteer kan word. 
Picture
2022 preekboekie.pdf
File Size: 719 kb
File Type: pdf
Download File



​NUUT BY ONS / WIL JULLE GRAAG DOOP? 
Kliek op die prent wat op toepassing is, en vul asb. die vorm so volledig moontlik in. 
Ons hoor graag van julle en wil julle graag ontmoet.


Aansoeke om te doop kan hier gedoen word.
ONS WIL DOOP
Nuwe lidmate kan hier hul besonderhede invul.
NUUT BY ONS? Kliek hier om aan te meld.
Picture

​Dr. Braam Kruger 
​

​



Picture

​Ds. Rynhardt Pretorius


Kliek hier vir kontakbesonderhede Kontak Ons 
Kontak ons gerus hier as jy 'n navraag het

Visie

Ons visie is om God deur voortdurende metamorfose te verheerlik.

Missie

Ons missie is om die Benoni-gemeente’n plek te maak waar lidmate in liefde toegerus, gemotiveer, gelei en geleentheid gegee word om metamorfose te ondergaan sodat elkeen se roeping uitgeleef kan word.