| Die gemeente plaas ’n hoë premie om die verbondsjeug. Ons het ’n jeugwerker (Herman Kloppers) en in die ou pastorie is daar ’n vergaderlokaal vir die jeug, met ’n koffiekroeg en speletjieskamer. Die bediening aan die jeug word nie beskou as ’n bediening los van die algemene bediening nie, maar ons wil juis die jeug begelei om ook die gemeente se visie en missie uit te leef.
Katkisasie
Die katkisasie word aangebied na die oggenddiens.
Die belydenisklas het katkisasie na die Jeugdiens in die kerkhuis
Die jeug se eie Facebook bladsy:
http://www.facebook.com/pages/Dopper-Jeug-Benoni/217727544923295
|