Jeug Kwartaalprogram

Tiener Bybelstudie

Datum

tema: diensbaarheid

teks

21/07/2011

Gelowiges moet aan mekaar diensbaar wees.

Gal 5:13

28/07/2011

Val in by ander kleingroepmateriaal

04/08/2011

Val in by ander kleingroepmateriaal

11/08/2011

Alle gelowes is in diens van God

Rom 6:22

18/08/2011

Jesus het gekom om te dien

Matt 10:45

25/08/2011

Moses was ‘n dienaar

Num 12:7

01/09/2011

Die verskil tusen dienaar en slaaf

Ps.123:2

08/09/2011

Finale reëlings vir meel-projek

15/09/2011

Diens in jou lewe

Ef: 6:6

22/09/2011

144 000

Op 7:3

29/09/2011

Afsluiting

sosiaal

Sosiale aksies

Datum

tema

12/08/2011

Tenpin bowling

26/08/2011

Minute to win it*

10/09/2001

Mieliemeel-projek

Christenliggies

Datum

tema

12/08/2011

Saam eet en kuier

26/08/2011

Diens is om lief te wees vir jou maats

10/09/2001

Mieliemeel-projek.


Beplande uitvoering van Tiener-kleingroepie

19:00-19:30    Ontmoet, hoor by elke kind hoe was hulle week.

19:30-20:30    Bybesltudie soos die temas hierbo.

20:30-21:00    Koffie drink, koinonia

Beplande uitvoering van Christenliggies

17:30-18:00    Verwelkoming, hoor by elke kind hoe was hulle week.

18:00-18:30    Bybesltudie soos die temas hierbo.

18:30-19:00    Speel speletjies

*Die Bybelstudie en speletjies kan omruil afhangende van die aksie. Bv. As ons ‘n speletjie speel wat aansluit by die Bybelstudie en die Bybelstudie beter belig.