Ons is 'n Kerk wat trots is op ons reformatoriese erfenis, maar kerk is vir die mens van die 21e eeu. Daarom is ons getrou aan die beginsels van God se Woord, terwyl ons erns maak met die praktyk van Christen-wees.
Eredienste is by die kerkgebou te Miles Sharp straat 24B, Rynfield, Benoni
Oggendiens 09:00
Jeugdiens 17:00
Aanddiens 18:30
Om nuus, artikels, fotos en kommentaar aan ons te stuur vir publikasie moet u aangeteken wees. Klik op registreer in die aanteken blok indien u nog nie 'n LID met 'n wagwoord is nie. Laaste bywerking: 26 Julie 2010 Preke vir 18-7-2010 bygewerk