1 Januarie 2017
1 Januarie Oggenddiens
Dr. Braam Kruger Teksgedeelte: Tema: Wat om te doen met 2017 |
![]()
|
![]()
|
8 Januarie 2017
Oggenddiens
Dr. Braam Kruger Teksgedeelte: Tema: |
![]()
|
15 Januarie 2017
Oggendddiens
Ds. Louis Buys Teksgedeelte: Johannes 15:1-17 Tema: Dra vrugte. |
![]()
|
![]()
|
Lof-en Aanbiddingsdiens
Dr. Braam Kruger Teksgedeelte: 2 Konings 2:23-25 Tema: Moenie "gefool" word deur 'n karikatuur nie. |
Aanddiens
Ds. Louis Buys Teksgedeelte:1 Tim 1: 12-20 Tema: Verwonder ons ons nog aan God se onbeskryflike genade? |
![]()
|
22 Januarie 2017
Oggenddiens
Ds. Louis Buys Teksgedeelte: Jakobus 4:1-10 Tema: Wie is ek, en hoe en teen wie baklei ek? |
![]()
|
![]()
|
Lof- en Aanbiddingsdiens
Dr. Braam Kruger Teksgedeelte: 2 Konings 5: 1-16 Tema: Nederigheid is 'n vrug van die Gees |
![]()
|
![]()
|
Aanddiens
Ds. Louis Buys Teksgedeelte: Sag 18:18-23 & Matt 1:22-23 Tema: Hoe aantreklik is ons? |
![]()
|
29 Januarie 2017
Oggenddiens
Ds. Braam Kruger Teksgedeelte: Gal 5:2-12 Tema: Wat maak jou 'n christen? |
![]()
|
![]()
|
Lof-en aanbiddingsdiens
Ds. Braam Kruger Teksgedeelte: Johannes 6: 22-40 Tema: Is jy lief vir hulle wat die brood van die lewe nodig het? |
![]()
|
5 Februarie 2017
Oggenddiens
Dr. Braam Kruger Spreuke 2: 1-13 & Prediker 11:7-10 Tema: Elke reel het sy....uitsondering |
![]()
|
![]()
|
Lof-en aanbiddingsdiens
Dr. Braam Kruger Teksgedeelte: Johannes 18:28-40 Tema: Hoe kan ek leef as christen? Soek na die waarheid. |
![]()
|
Aanddiens
Ds. Louis Buys Teksgedeelte: Jeremia 32:1-9 ; 13-25 & 42-44 Hebreers 10:35-39 Tema: Waarvan kan ek seker wees in 'n onseker tyd? |
![]()
|
12 Februarie 2017
Oggenddiens
Ds. Louis Buys Teksgedeelte: Spreuke 1: 1-9 Tema: Volg jy die wyses in jou soeke na ware wysheid? |
![]()
|
![]()
|
Lof-en aanbiddingsdiens
Dr. Braam Kruger Tema: Warm? Koud? Lou? Hoe lyk jou gebedslewe? |
![]()
|
Aanddiens
Ds. Louis Buys Teksgedeelte: Eksodus 7:20-25 Tema: 1ste plaag: Water in bloed - lewensverderf. 1ste wonder: Water in wyn- lewensvernuwing. Wat is 'n nuwe lewe? |
![]()
|
19 FEBRUARIE 2017
OGGENDDIENS
ds. Louis Buys Teksgedeeltes: Matt 3:3-17 ; Lukas 23:44-49 ; Johannes 19:28-30 & Handelinge 2:1-4 Tema: Ons het Jesus se gees ontvang. |
![]()
|
![]()
|
26 FEBRUARIE 2017
OGGENDDIENS
dr. Braam Kruger Teksgedeelte: Joh 13:1-17 Tema: Is jy 'n ambassadeur van Jesus? |
![]()
|
![]()
|
5 Maart 2017
OGGENDDIENS
ds. Louis Buys Teksgedeelte: Matt 6:19-34 & Spreuke 4:20-27 Tema: Aan wie of wat gee ek my aandag? Is jy aandagafleibaar? |
![]()
|
LOF-& AANBIDDINGSDIENS
dr. Braam Kruger Teksgedeelte: Spreuke 3:1-15 Tema: "Leef met voorbedagte rade" - saam met die Here. |
AANDDIENS
ds. Louis Buys Teksgedeelte: 1 Johannes 3: 11-15 Tema: Is ons skaam om tot God te nader? |
12 Maart 2017
Oggenddiens
Dr. Braam Kruger Teksgedeelte: Romeine 6: 1-14 Tema: Karakter metamorfose |
![]()
|
VisieOns visie is om God deur voortdurende metamorfose te verheerlik.
MissieOns missie is om die Benoni-gemeente’n plek te maak waar lidmate in liefde toegerus, gemotiveer, gelei en geleentheid gegee word om metamorfose te ondergaan sodat elkeen se roeping uitgeleef kan word.
|