| Preke 2011 |
| Die klankbaan kan direk gespeel word deur middel van Windows Media player deur op links te klik, of dit kan afgelaai en ge-"save" word deur daarop regs te klik Die Liturgie kan afgelaai en ge-"save" word deur daarop regs te klik. Dit is in Adobe pdf formaat en kan dan tydens die diens gelees word indien dit oop is Kontak ons gerus by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it indien u probleme ondervind.
|
