SKOLIESKAMP
n Kamp vir jongmense om hul geloof te versterk en nuwe mense te leer ken. Die kamp word deur die studente van Gereformeerde Kerk Cachet aangebied in samewerking met predikante.
Die Gereformeerde Kerk Cachet
Posbus 20123
Noordbrug 2522
Potchefstroom
2520
Faks (018) 299 2587
Tel (018) 299 2588
Beste Senior (Gr. 10-12)
Hiermee nooi ons jou graag uit na die Skoolverlaterskamp 2010! Dit beloof om weereens n hoogtepunt van die jaar te wees!
Onthou die volgende:
Datum: 4-9 Julie 2009
Terein: Nooitgedacht (Die PUK se plaas langs die Vaalrivier)
Tema: EK BELY?!
Bring saam:
Kampklere (onthou Potchefstroom se winter is nie vir sissies nie, dit raak nogals koud langs die Vaalrivier), Stapskoene, Toiletware, Eetgerei, Sakgeld vir die snoepie, Slaapsak en Kussing, Notaboek en Pen, Bybel en Psalmboek. As jy n musiekinstrument speel, bv. Kitaar, bring dit saam.
Inskrywings sluit 27 Junie 2009. (Maak seker al jou vorms is ingestuur teen dan.) E-Pos jou vorm na: cachetskoolverlaterskamp@gmail.com of pos dit na die bogenoemde adres.
Koste: R550-00. Betaal dit sommer direk in ons rekening:
ABSA Tjekrekeningno. 1117900246
Takkode: 335 138
Nooitgedacht Skoolverlaterskamp (Faks of E-POS asb bewys van betaling saam met inskrywingsvorm Jou naam is die verwysing)
Sluit solank by ons Nooitgedacht skolieskamp2010!!!facebook groep aan