| Diakens |
| Die diakens is tans in diensgroepe ingedeel, met o.a. ’n diensgroep vir huisbesoek deur die diakens. Hierdie is ’n reëling in plek sedert eenwording van die twee samestellende gemeentes, en funksioneer redelik goed. Daar is altyd ruimte vir verfyning en nuansering van die werk. Die diakonie is aktief en ’n groot deel van hulle opdrag is die bevordering van koinonia in die gemeente. |
