Gemeentesang

Ons wil graag ’n singende en so Godverheerlikende gemeente wees.  Die kerkraad het enkele addisionele liedere goedgekeur vir gebruik in die eredienste, terwyl daar in die Jeugdienste van ’n verskeidenheid van geestelike liedere gebruik gemaak word, insluitende Engelse liedere.