Nagmaal

Nagmaal word tydens die twee oggenddienste sowel as die aanddiens bedien.  In die liturgiese ruimte word bekers en kelkies bedien, maar in die banke net die kelkies (dit is nou afgesien van die brood, natuurlik).