| Vroue |
| Die gemeente het vroulike diakens en die kerkraad het ’n kommissie aangewys om die kerkraad te adviseer oor vroue in die amp van ouderling en predikant. Die kommissie moet die kerkraad adviseer oor die hantering van hierdie saak, met inagneming van die gemeenakkoord van die GKSA. Die Sinode 2012 word afgewag voor daar ’n finale besluit hieroor geneem sal word. |
